News

Christmas Message

Bosveld BoerbokklubmOn behalf of myslef and my family and management, I would like to wish all our klub members, klub friends and goat friends a merry christmas.
Read More

Year Report 2015-2016 – Financial Year – S.W. Malan

sa-boerbok-telers-verenigingBaie dankie vir die geleentheid om my 6de en laaste jaarverslag aan u voor te hou. Ses jaar wat in ‘n oogwink verby gevlieg het, en lekker om te kan sê, meer hoog- as laagtepunte gehad het. As ek terug kyk na die afgelope jaar, sal 2016, seker onthou word as een van die droogste jare in die geskiedenis, veral in ons somer reënval gebiede. Groot- en kleinvee kuddes wat teen weggee pryse verklein word. Onrus op ons universiteite, met eise wat haas onmoontlik is om aan te voldoen. Springbokrugby op ‘n laagtepunt en ‘n rand wat al meer verswak.
Read More

Letter to our members by Douw van der Merwe

Douw_Skouer_Foto

Vir die van julle wat nie weet nie, daar was verlede week weer BAIE aktiwiteite in die bok-wêreld. Daar was ‘n raadsvergadering, Algemene jaarvergadering en Nasionale veiling gehou in Bloemfontein. Wat ‘n lekker, bedrywige week. Na aanleiding van al die laaaaaaaaang vergaderings, wil ek graag net ‘n paar belangrike besluite aan julle deurgee.
Read More